Oliver Cromwell

Oliver Cromwell
Oliver Cromwell
Portret van Oliver Cromwell deur Samuel Cooper in 1656

1ste Lord Protector van die Gemenebes van Engeland
Ampstermyn
16 Desember 1653 – 3 September 1658
Voorafgegaan deur Staatsraad
Opgevolg deur Richard Cromwell

LP vir Cambridge
Ampstermyn
1640 – 1649
Monarg Karel I

LP vir Huntingdon
Ampstermyn
1628 – 1629
Monarg Karel I

Persoonlike besonderhede
Gebore (1599-04-25)25 April 1599
Huntingdon, Huntingdonshire, Koninkryk van Engeland
Sterf 3 September 1658 (op 59)
Paleis van Whitehall, Londen, Gemenebes van Engeland
Eggenoot/-note Elizabeth Bourchier (1620–1628)
Kind(ers) Robert Cromwell
Oliver Cromwell
Bridget Cromwell
Richard Cromwell
Henry Cromwell
Elizabeth Cromwell
James Cromwell
Mary Cromwell
Frances Cromwell
Alma mater Sidney Sussex College, Cambridge
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Roundhead
Diens/Tak Eastern Association (1643–1645); New Model Army (1645–1646)
Jare in diens 1643–1651
Rang Kolonel (1643–1644); Luitenant-generaal van perd (1644–1645); Luitenant-generaal van Kavalerie (1645–1646)
Eenheid Cambridgeshire Ironsides (1643–1644); Eastern Association (1644–1645); New Model Army (1645–1646)
Oorloë/Veldslae Engelse Burgeroorlog
  • Gainsborough
  • Marston Moor
  • Newbury II
  • Naseby
  • Langport
  • Preston
  • Dunbar
  • Worcester

Oliver Cromwell (1599–1658) was ’n Engelse militêre en politieke leier wat ten tyde van die Engelse Burgeroorlog die parlementêre weermag teen koning Karel I van Engeland gelei het. Nadat die koning verslaan is, het Cromwell ’n republiek uitgeroep en tot sy dood aan die hoof daarvan gestaan.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search